Ons F1M1 en F2M1 kombinasies is ons kleinste plaatjie kombinasies met 'n buitengewone hoë retensie. Dit is ideaal as visuele plaatjies vir kleiner vee, soos skape, bokke en varke, maar kan ook gebruik word om 'n onderskeid te tref tussen groepe diere of as 'n sekondêre plaatjie.
F1M1 PLAATJIE COMBO
Blanko - R3.20 excl BTW / Laser Gemerk - R6.33 excl BTW
Dimensies
F1 Plaatjie - Ø25mm | M1 Pen - Ø25mm

F2M1 PLAATJIE COMBO
Blanko - R3.99 excl BTW / Laser Gemerk - R7.92 excl BTW
Dimensies
F2 Plaatjie - 48mm x 40mm | M1 Pen - Ø25mm
