Die 30 mm HDX (Half Duplex) bees EID plaatjie met HDX-tegnologie is volgens ISO 11784/11785 en ICAR goedgekeur. Dit bevat 'n oop dop, herbruikbare sluitmeganisme en die unieke, ICAR-goedgekeurde, 15-syfer-nommer wat op die etiket gemerk is.

HDX-tegnologie bied optimale seinoordrag en die grootste leesafstand

 

Kenmerke:

ISO 11784/11785 voldoen
ICAR goedgekeur

HDX-tegnologie vir optimale seinoordrag en leesafstand

Hergebruikbare sluitmeganisme

Liggewig (8,8 gram met manlike pen)

  • Facebook - White Circle
  • Twitter - White Circle

E-Pos: info@safetag.co.za
Besigheid Landlyn: +27 (0)43 763 1345
Faks: +27 (0)86 260 2162
Werksure: Maan-Don 07H30 - 17H00  (GMT+02:00) & Vry 07H30 - 12H30 (GMT+02:00)

 

SLUIT AAN BY ON E-POSLYS

© 2019 SafeTag® Suid Afrika. Alle regte voorbehou