Die FDX-B (Full Duplex) EID-skaap plaatjie met FDX-B-tegnologie is volgens ISO 11784/11785 en ICAR-goedgekeur. Dit bevat 'n eenstuk-ontwerp vir maklike toepassing en die unieke, ICAR-goedgekeurde 15 syfer nommer wat op die plaatjie gemerk is.

FDX-B-tegnologie is 'n koste-effektiewe elektroniese identifikasie-oplossing.

 

 

Kenmerke:

ISO 11784/11785 voldoen
ICAR goedgekeur

FDX-B Tegnologie

Hergebruikbare sluitmeganisme

Uiters liggewig (6 gram)

  • Facebook - White Circle
  • Twitter - White Circle

E-Pos: info@safetag.co.za
Besigheid Landlyn: +27 (0)43 763 1345
Faks: +27 (0)86 260 2162
Werksure: Maan-Don 07H30 - 17H00  (GMT+02:00) & Vry 07H30 - 12H30 (GMT+02:00)

 

SLUIT AAN BY ON E-POSLYS

© 2019 SafeTag® Suid Afrika. Alle regte voorbehou